| Modulekode | ANA 347 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Regionale benadering tot menslike anatomie. Kadawerdisseksie van die kop, nek sowel as neuro-anatomie. Anatomiese tegnieke. LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc (Mediese Wetenskappe)-studente geneem word. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Voorvereistes | ANA 247 GS |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Anatomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App